Veertig Plus

Date:2013/06/06 00:00

no-image-5313

Veertig Plus is vir eensame mense – ouer as 40 – wat wil lees, gesels, uitgaan en kuier. Ek beoog om ‘n groepie bymekaar te kry wat kan kuier en dinge saam kan doen. Mense wat eensaam is omdat hulle meer lyf het as ander, geselskap soek, alleen tuis sit en nie alleen iewers will gaan nie, is welkom.

Address Wilropark, Roodepoort, 1709

Print