AGS Florida Park

Visit Website Add Favorites Contact Author

DIE VESTIGING VAN GOD SE HEERSKAPPY IN ONS STAD

Ons nooi almal vriendelik uit om saam hul passie vir Jesus uit te leef.

Dienstye:
Sondae 9h00 vm

Daar word ook elke Sondagoggend om 9.00 vm ‘n kinderkerk aangebied vir kinders tussen 3 en 13 jaar.

Sosiale geleenthede vir almal by die 20 tot 40 klub, die 40 tot 50 klub en die senior klub vir lede bo 60.

Welsyns- en evangelisasiedepartemente.


Address H/v Hinsbeek & Mail strate, Florida Park, Roodepoort, 1709
Facebook Visit Link Here
Telephone 011-672-8222
Category